Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Halali Wilderness Private Game Ranch

Wildsplaas
Weeksdagaanbod 35% af

Kry 35% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Feb 2025 tot 31 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wagensdrift-weg, Gedeelte 1 Boveneind 126 Groenfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R2 000 R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Halali Wilderness Private Game Ranch bied gerieflike oornagverblyf in die groter Dinokeng-area, ongeveer 'n uur noord van Pretoria. Dit is 'n ideale opsie vir 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Dié lodge bied gaste 'n keuse van kamers soos die Impala-kamer wat 2 driekwartbeddens het asook die Swartwitpens- en Koedoe-kamer wat albei 'n koninggrootte-bed het. Daarbenewens is daar die Eland-kamer wat 'n ideale opsie vir 'n gesin is, aangesien dit 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir kinders het.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n haardroër en 'n tee- en koffieskinkbord in.

Die hooflodge het 'n lieflike gemeenskaplike gastesitkamer en eetarea waar etes geniet kan word. Gaste kan op daardie warm somersdae om die vuur bymekaarkom of in die sprankelende swembad afkoel. Die lodge bied ook skemerkelkie-wildritte, voëlkyk-uitstappies, 4x4-vierwielmotorfietssafari-ritte en boogskiet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • De Wagensdrift-weg, Gedeelte 1 Boveneind 126 Groenfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Halali Wilderness Private Game Ranch het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wagensdrift-weg, Gedeelte 1 Boveneind 126 Groenfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA829426be4048cdf1b90d02cd6e737ca626e41453da6f425f534986238be3752f977c1ad43e35208b0dd52b9aac452c1e0939?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 De Wagensdrift Road Portion 1 Boveneind 126 Groenfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.418612 28.48618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang