Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GV Guestlodge

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R401, Zeevenfontynen Plaas, erfdeel 18, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

GV Guestlodge is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se plaas in Middelburg, Oos-Kaap. Hierdie eiendom is 'n ideale wegbreek vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige oornagverblyf.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-gastekothuis beskik oor 'n kombuis, leefarea en eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n ontbyttoonbank met stoele en 'n etenstafel. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Die leefarea maak oop na 'n onderdakstoep wat met buitemeubels en 'n ingeboude braai ingerig is.

Gaste het toegang tot 'n plonspoel en veilige parkeerplek. Op hierdie perseel kan gaste bergfietsry, visvang en skilderagtige voetslaanroetes geniet. GV Guestlodge is ongeveer 44 km buite Middelburg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gustav V
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker en rustig. Uitstekende fasiliteite, rustig en veilig op die plaas. Baie lekker gebly met uitstekende gaste en baie gasvrye passievolle eie...
Sien meer
Mrt 2024
Suzanne S
Gesin met klein kinders
5.0
Die perfekte 'halfway stop' tussen die Tuinroete en Johannesburg! Ons het baie lekker by die akkommodasie gebly en gaan van nou af elke keer daar stop...
Sien meer
Jan 2024
Jaco B
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld - koop skaap! Baie dankie vir jul gasvryheid en pragtige kothuis. Dit was stylvol en skoon. Karoo gasvryheid op sy beste!
Jan 2024
Johan P
Saam met vriende
4.8
Awesome. Baie lekker op die plaas gebly met 'n stunning nag van sterre.
Des 2024
Karien J
Besigheidsreis
4.8
Vriendelik, gerieflik, mooi en skoon. Vriendelike gasvrou. Pragtige, skoon verblyf.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R401, Zeevenfontynen Plaas, erfdeel 18, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink GV Guestlodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R401, Zeevenfontynen Plaas, erfdeel 18, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA705692fac248a289b96cec2d1d4992a239c67166cd034f16e40f2f64071138759a69011ef30f6fbba81c3699dc3cdd34be06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 R401 Zeevenfontynen Farm, Portion 18 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.733400752229 25.303066898198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang