Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grunau Chalets

  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1, Grunau, 0000, Karas
  • Vanaf R1 060 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grunau Chalets bied gerieflike oornagverblyf in die klein dorpie Grunau, in Namibië se Karas-streek. Die gastehuis is 'n ideale oornagplek of toevlugsoord vir reisigers na en van Namibië.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 12 selfsorg-eenhede met 'n verskeidenheid slaapopsies. Daar is 4 standaard dubbelkamers, 1 gesinsdubbelkamer, 2 gesinskamers met drie beddens, 3 gesinskamers met vier beddens, 1 luukse vyfslaapkamerkamer met volledige badkamer, 1 luukse sesbedkamer met volledige badkamer en 4 kampeerplekke. Die eenhede is ingerig met enkelbeddens behalwe die Luukse Vyfbedkamer wat 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens het.

Elke eenheid het 'n oopplan-kombuisie wat volledig toegerus is om in gaste se behoeftes te voorsien, 'n privaat badkamer en 'n braai-area. Daar is ook gratis WiFi, veilige parkeerplek agter elektriese heinings en 24-uur-ontvangs op die perseel beskikbaar.

Gaste kan die Visrivier-canyon, Ais-Ais Warmbron en Nautedam in die area besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jaco O
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, netjies, ideaal en baie prakties. Baie lekker gebly! Sal dit sterk aanbeveel vir almal wat belangstel.
Des 2024
Marietjie S
Gesin met klein kinders
5.0
Oorgeslaap na 'n lang dag op die pad. Was heerlik. Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Lekker gebraai.
Des 2024
Santal G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en goeie nagrus. Ons het heerlik gerus na 'n lang dag se reis. Die beskuit en koffie was ook heerlik, dankie.
Nov 2024
Yolande M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie gerieflik. Skoon. Vriendelike ontvangs en diens.
Sep 2024
Errol H
Gesin met tieners
5.0
We were a late arrival. Very accommodating and delivered takeaways to our room. Excellent. Would stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Willa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • B1, Grunau, 0000, Karas
  • Gaste dink Grunau Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Grunau Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1, Grunau, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b08f859a5439647f6c5006b0bb71f820b5a20638e4745347a17ab746fbbc9114bee854e1a882bcc412894d2c788a491cc6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag (plek vir 2) 83 5 1 5 B1 Grunau 0000 Karas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.720108 18.381702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang