Grootvlakte Lodge
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R337, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Grootvlakte Lodge skuil op 'n pragtige plaas 35 km vanaf Somerset-Oos. Omring deur skilderagtige berge, woude en uitgestrekte vlaktes, bied die lodge 'n rustige ontsnapping uit die gewoel van die stadslewe.
Die lodge bied gerieflike verblyf in 'n keuse tussen 3 losstaande chalets, elk met 'n privaat patio wat oor die omliggende landskap uitkyk. Elke chalet het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamers het 'n stort en bad. Boonop het die sitkamer 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste kan in die gemeenskaplike sitkamers ontspan, maaltye in die eetarea geniet, of gesellig verkeer op die gedeelde patio. Daar is ook binne- sowel as buitebraai-areas met 'n kroeg.
Die lodge bied 'n verskeidenheid doendinge wat gaste kan geniet, insluitend natuurwandelings, voëlkyk, of buitelugavonture indien dit vooraf gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R337, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
- Gaste dink Grootvlakte Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R337, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang