Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootklip Getaway

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Grootklip Plaas, Dassiesfonteinweg, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Grootklip Getaway bied ruim selfsorg-vakansieverblyf in die hartjie van die Sneeuberg-Karoo en is sowat 31 km vanaf Nieu Bethesda. Dit is ideaal vir diegene wat wil wegbreek van die gewoel van die lewe en die rustigheid van die Karoo wil ervaar.

Dié plaashuis het slaapplek vir altesaam 8 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed sowel as 'n kinderbed. Dié kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed en maak gebruik van die derde badkamer met 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, gasoond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Boonop is daar 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel wat 'n wonderlike plek is om 'n boek en 'n koppie koffie te geniet.

Gaste is welkom om die buitelug-omgewing te geniet met baie ruimte om te stap, fietsry, stap en verken. Mens kan Nguni-beeste, koedoes, springbokke, vaalrebokke, steenbokke of van die vele voëlspesies sien.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Grootklip Plaas, Dassiesfonteinweg, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Grootklip Getaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Grootklip Plaas, Dassiesfonteinweg, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8f27888b11e6f6f9b38ea3da777a01cfa3b9dfadc9c700a80631a7293eeeadd3ca6a541c7d518c864023ada1bb03a60c9da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 9) 6 5 1 5 Grootklip Farm Dassiesfontein Road 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -31.758039712686 24.357277537158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang