Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootfontein Gasteplaas

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein Plaas, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grootfontein Gasteplaas is op die N1 naby Richmond geleë en bied gerieflike oornagverblyf vir 'n gesin of groep vriende wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis.

Die verblyf beskik oor 2 eenhede en 2 kamers om van te kies. Die 1-slaapkamer-gesinseenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, asook 'n stapelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit beskik ook oor koffie- en teemaakgeriewe.

Die 2-slaapkamer-gesinseenheid het 'n privaat ingang en die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Dit beskik ook oor koffie- en teemaakgeriewe.

Kamer 3 is privaat en het 'n stoep met 'n braai-area. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die aparte badkamer is ook toegerus met 'n stort. Die eenheid beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n goed toegeruste kombuis.

Die laaste eenheid, Kamer 4, is privaat en het 'n stoep met 'n braai-area. Dit beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die tweede slaapkamer met 'n stapelbed ingerig is. Daar is 'n goed toegeruste kombuis. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en doendinge soos swem- en staproetes. Daar is ook 'n speelpark vir kinders.

Die plaas beskik oor braaigeriewe vir gaste se gebruik, asook 'n gemeenskaplike swembad.

Doendinge op die plaas sluit stap- en bergfietsroetes, voëlkyk en piekniek in die Karoo-bosveld in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Wendy K
Gesin met tieners
5.0
Wonderful. It was a very peaceful stopover. The bar area around the pool was lovely to enjoy a lamb chop braai.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Wayne H
Gesin met klein kinders
5.0
Stunning stay on a beautiful Karoo farm. Fantastic stopover in beautifully appointed accommodation that has everything you would need t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Coenraad S
Saam met lewensmaat
5.0
Beste oorstop. Puik! Die gasvrou het behoorlik aan alles gedink, baie netjies! Sal weer kom!
Des 2024
Jan V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik, naby die N1, baie skoon; swembad met swemhanddoeke is fantasties. Baie lekker, dankie. Alles was perfek.
Des 2024
Marle P
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik, netjies en rustig. Kinders was mal oor die groot grasperk en speelparkie. Pragtige swembad en genoeg buite sitareas om die kinders dop te ho...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 135

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Grootfontein Plaas, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Gaste dink Grootfontein Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein Plaas, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e4fedf66e26c18467ee3d1cd082532bd42af5b711ce885e8b1273e4647d9f0e5cde692cce7b9c545603dc7360ec64a8c9f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 130 5 1 5 Grootfontein Farm Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.238303719554 24.185220268094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang