Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootberg Lodge

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die C40, Grootberg Plateau, Palmwag, 0000, Kunene
  • Vanaf R5 298 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grootberg Lodge is 22,2 km vanaf Palmwag in Namibië geleë. Die lodge bied skilderagtige uitsigte oor die area en 'n rustige wegbreek van toer deur die besienswaardighede in die omliggende area.

Verblyf bestaan uit 16 chalets wat individueel versier is. Die dubbelkamers beskik oor óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gesinskamers het 2 slaapkamers, met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Hierdie kamers deel 'n badkamer. Geriewe beskikbaar in al die kamers sluit 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die lodge het ook 'n gastesitkamer, restaurant en kroegarea wat goed toegerus is. Verskeie masseerbehandelings op die perseel kan gereël word.

Begeleide staptogte en ritte is beskikbaar indien vooraf gereël. Grootberg Lodge is op die Etendeka-plato geleë en kyk uit oor die Klipriviervallei.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Annelien Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Langs die C40, Grootberg Plateau, Palmwag, 0000, Kunene
  • Gaste dink Grootberg Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kunene Namibië
Vanaf
Vanaf R 5 298
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 5 298
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die C40, Grootberg Plateau, Palmwag, 0000, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExMTMwNGFhLTBjZTctNDU1NS1hYzBlLTcwOWE0ZTQ0Yjk4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 298 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 Off the C40 Grootberg Plateau 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -19.851036 14.133144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang