Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Griet se Plek

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hillcrest-laan 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Griet se Plek is 'n bekoorlike vakansiehuis wat 2 selfsorgwoonstelle binne 5 minute se ry vanaf die strand bied en daar is lieflike roetes langs die strand.

Gaste het 'n keuse om in die woonstel op die eerste verdieping of die woonstel op die grondvloer te bly. Elkeen van die woonstelle het 2 slaapkamers wat ingerig is met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens; linne en handdoeke word vir gerief voorsien.

Elke eenheid beskik oor 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg met 'n stoof en oond asook 'n yskas. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV het. DStv Easy View is beskikbaar en gaste is welkom om hul eie dekodeerder en slimkaart saam te bring.

Die leefareas maak oop op patio's met braaigeriewe en geniet 'n lieflike see-uitsig. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Griet se Plek is binne 'n kort entjie se ry vanaf 'n verskeidenheid besienswaardighede geleë. Gaste kan visvang by die gewilde Orange Rocks sowat 300 m verder en doendinge soos gholf, skubaduik, diepseehengel, Uvongo- en St. Michael's-strand geniet, asook verskeie restaurante, fliekteaters en winkelsentrums.

Griet se Plek is ook naby baie besienswaardighede, soos Oribi Gorge, Lake Eland, Waffle House, Mac Banana, Skoenlapper Dome en diere om die kinders te vermaak. Ander aktiwiteite sluit in 'n piesangplaastoer by Riverbend Farm, die krokodil- en reptielplaas, diepseehengel en watersport by St Michaels Skibootklub, koffieplaastoere by Beavers Creek in Port Edward, 12 gholfbane, parkrun vanaf St Michaels Beach op Saterdae, Kwagolo-grotte en vele meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marion B
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely doing it again. It was our second time staying here and we are definitely going to book again. You are welcomed with open ar...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Aletha S
Gesin met tieners
5.0
Baie netjiese woonstel. Vriendelik ontvang deur tannie en oom. Beslis lekker gekuier.
Jan 2025
Dewald V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Uitstekende diens en gasvryheid, en die woon eenheid is baie goed toegerus.
Jan 2025
Carol V
Gesin met tieners
5.0
We would not hesitate to recommend 'Griet se Plek' to anyone. We will be back. This was by far our best holiday accommodation ever in t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Magrieta D
5.0
Pragtige mense, pragtige plek! What an amazing week with amazing accommodation. Baie dankie vir julle gasvryheid en sorg oor ons.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tess Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hillcrest-laan 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Griet se Plek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hillcrest-laan 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiYmMzOTJhLTg3MTMtNGFhZC1iMDJhLTAzZjdjZGUwZjViYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 5) 120 5 1 5 6 Hillcrest Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.826794521597 30.399475317196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang