Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Whisper Cottage

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2025 tot 31 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herby Currer 410, Garsfontein, 0042, Gauteng
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Green Whisper Cottage is 'n moderne kothuis wat tot 2 mense in die stil woonbuurt Garsffontein in Pretoria kan akkommodeer.

Die oopplan-kothuis is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n klein sitkamer wat toegerus is met 'n TV met Netflix, YouTube, Disney+ en WiFi-toegang.

Die kothuis bied gerieflikheidshalwe onderdakparkeerplek. Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon, en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Die eenheid word op weeksdae gediens, maar sluit naweke uit.

Green Whisper Cottage is 1,5 km vanaf Life Faerie Glen Hospitaal, 2 km vanaf Sun Arena en 3 km vanaf Menlyn Maine winkelsentrum.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 174 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Amanda S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf. Baie netjies en skoon. Heerlike beskuit en kaasbordjie. Bonus was heerlike vars melk en nie poeiermelk nie. Inboek baie maklik de...
Sien meer
Mrt 2025
Marinda L
5.0
Geniet dit elke keer om daar te bly! Voel al soos my 2de huis. Dit is altyd lekker om daar te bly. Als wat mens nodig het, rustig en netjies. Manie is...
Sien meer
Feb 2025
Ronel V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike, skoon en veilige selfsorgeenheid op eienaar se perseel. Ons het vir 2 nagte by hierdie selfsorgeenheid gebly. Die eenheid is vernuwe en he...
Sien meer
Feb 2025
Combrinck L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflike verblyf en uitstekende waarde vir geld. Ons was baie in ons skik met die verblyf en bied meer as genoeg vir 'n oornagverblyf. Die dien...
Sien meer
Jan 2025
Marinda L
5.0
Fantasties. Dit is altyd lekker om daar te bly. Baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid elke keer. Sien uit na my volgende verblyf daar!
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Manie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 174

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Herby Currer 410, Garsfontein, 0042, Gauteng
  • Gaste dink Green Whisper Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herby Currer 410, Garsfontein, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Ib24FBmnNNzKuKCtg4WnKRQvMxuJP0mPjX7kmzMFoXQ2Qvtpm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 174 5 1 5 410 Herby Currer Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.78826475417 28.296638315021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang