Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Side Accommodation

  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethlehem-rylaan 190, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Green Side Accommodation bied B&B en is in Rustenburg geleë. Die lodge kyk uit oor die Rustenburg-gholfbaan en is naby die middedorp.

Verblyf by die lodge bestaan uit 24 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed, en elke kamer het toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort. Verder bevat elke kamer 'n kluis om waardevolle besittings te berg, gratis WiFi, 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetarea bedien, waar aandete teen 'n ekstra koste gereël kan word. Die lodge beskik ook oor 'n kroegarea, braaigeriewe en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.

Green Side Accommodation is ook binne 'n radius van 3 km vanaf Olympia Park Stadion, Life Peglerae Hospitaal, Rustenburg Square, Midtown Mall en ander geriewe geleë. Die eiendom is ook ongeveer 50 minute se ry vanaf Sun City Resort.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Silvia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bethlehem-rylaan 190, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Green Side Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethlehem-rylaan 190, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2qJDmQbRXvRY06deVgfBWnAWWfIZuiG3WT6eW9rtKkNX0D7CKb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 190 Bethlehem Drive Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.66954 27.22754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang