Grassroots Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandrastraat 15, Gillitts, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Grassroots is 'n tuisbestuurde B&B in 'n rustige, veilige, hoogs toeganklike ligging in die voorstad Gillitts, Upper Highway, Durban. Daar is drie goed ingerigte kamers waar gaste kan rus en ontspan.
Die kamers het almal en suite-badkamers met baddens en storte. Hulle is toegerus met TV's met Netflix, Amazon Prime, tee- en koffiemaakgeriewe, yskaste en ketels. Gaste kan hul ontbyt geniet op die dek wat uitkyk oor die welige tuine wat deur die enorme Albizia-bome geskadu word. Dit is die ideale plek om te verfris na 'n lang dag.
Dit is 20 minute van die strand af geleë en gaste kan 'n wandeling langs Durban se strandfront neem en 'n drankie geniet wat oor die see uitkyk. 40 Minute weg is die KwaZulu-Natalse Middellande wat vol wonderlike handwerk- en antieke winkels is. Nabygeleë woonbuurte is Kloof, Everton, Hillcrest en Assagay.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Sandrastraat 15, Gillitts, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Grassroots Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandrastraat 15, Gillitts, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering: