Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Graceland

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Classic Petit
Vanaf R685
R 685 R 480
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Classic Petit is 'n pragtig opgeknapte slaapkamer met 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 1 of 2 gaste. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie en 'n mikrogolfoond in.

Huisreëls

Let asb. dat daar geen oonde in die eenhede is nie.

Graceland is nie 'n partytjie-venue nie.
Geen funksies word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Stiltetyd begin om 22:00 en is tot 07:30.
Swem is op eie risiko.
Respekteer die verblyf, ander gaste en die bure.
Daar is 2 baie vriendelike honde, 'n Chow en 'n Pekingese-kruising, en 1 kat op die perseel.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Grande
Vanaf R1 250
R 1 250 R 875
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Grande is 'n bekoorlike, ruim eenheid wat slaapplek aan 5 gaste bied. Daar is 'n dubbelbed en 'n tripelstapelbed. Die badkamer het 'n stort en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie wat met wasbak, 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het 'n dek met 'n uitsig oor die swembad, en daar is ook 'n tuinstel. Gaste het toegang tot gemeenskaplike braai-area en wasgoedgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

5

1 x Koningingrootte-bed

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie en 'n mikrogolfoond in.

Huisreëls

Let asb. dat daar geen oonde in die eenhede is nie.

Graceland is nie 'n partytjie-venue nie.
Geen funksies word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Stiltetyd begin om 22:00 en is tot 07:30.
Swem is op eie risiko.
Respekteer die verblyf, ander gaste en die bure.
Daar is 2 baie vriendelike honde, 'n Chow en 'n Pekingese-kruising, en 1 kat op die perseel.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinseenheid
Vanaf R1 250
R 1 250 R 875
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n wasbak, yskas, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV, WiFi, Netflix, gemeenskaplike area en 'n boma-area. Wasgoedgeriewe is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Huisreëls

Let asb. dat daar geen oonde in die eenhede is nie.

Graceland is nie 'n partytjie-venue nie.
Geen funksies word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Stiltetyd begin om 22:00 en is tot 07:30.
Swem is op eie risiko.
Respekteer die verblyf, ander gaste en die bure.
Daar is 2 baie vriendelike honde, 'n Chow en 'n Pekingese-kruising, en 1 kat op die perseel.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Classic Luxurious
Vanaf R1 985
R 1 985 R 1 390
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie klassieke luukse woonstel om in te bly is perfek vir die gesin en kan tot 4 gaste akkommodeer. Die woonstel bestaan uit twee slaapkamers met 'n dubbelbed elk met 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel beskik oor 'n kombuis met 'n mikrogolfoond en 'n ministoof. Die woonstel is naby skole (Monnas, KHS, Noordheuwel) hospitale (Netcare Krugersdorp en Pinehaven), en ander geriewe soos Silverstar Casino en al die pragtige venues in die Wieg.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Netflix
Kaggel
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Vuurput
Tuin
Gesin & troeteldiere
Bababadjie
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 6
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Melk
Stoof
Elektries
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Kaggel
Verwarmer
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Huisreëls

Let asb. dat daar geen oonde in die eenhede is nie.

Graceland is nie 'n partytjie-venue nie.
Geen funksies word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Stiltetyd begin om 22:00 en is tot 07:30.
Swem is op eie risiko.
Respekteer die verblyf, ander gaste en die bure.
Daar is 2 baie vriendelike honde, 'n Chow en 'n Pekingese-kruising, en 1 kat op die perseel.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R685
R 685 R 480
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cronje-straat 136, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fb43365ebc722c1e94d7ab86dcc0834f473da40ae85420ce20d9d5c0f44c97592b4545b461cfa50b093281dd7375ccedbad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R685 nouVanaf R480 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 136 Cronje Street Monument 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.0960161 27.7833779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang