Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bikiberg

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 150 R805 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bikiberg is in die asemrowende dorpie Clarens, in die Oos-Vrystaat geleë. Die dorpie lê aan die voet van berg Horeb en word omring deur die Rooiberge. Clarens is net 20 minute se ry vanaf Golden Gate Nasionale Park en 20 minute se ry vanaf die watertonnels in Fouriesburg.

Die gastehuis bied verblyf in 3 en suite-eenhede.

Die eerste eenheid, Blybiki, is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Dit het ook 'n aparte sitarea met 'n kaggel en 'n selfsorgkombuis. Promise is semi-rolstoelvriendelik.

Die tweede eenheid, Wagbiki, is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Dit het ook 'n enkelbed in 'n aparte kamer en 'n selfsorgkombuis.

Elke eenheid is toegerus met 'n yskassie, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n induksie-kookplaat en mikrogolfoond. Gaste kan dus hul eie maaltye voorberei of uit 'n wye verskeidenheid restaurante in die omgewing kies. Al drie eenhede het hul eie ingange vanaf die patio, en daar is braaigeriewe in die lieflike voël- en byevriendelike tuin met 'n berguitsig. Gratis WiFi en veilige parkeerplek van die straat af is ook beskikbaar.

Die dorpie bied 'n wye verskeidenheid restaurante, winkels en kunsgalerye, asook perdry, 4x4-roetes, dinosourustoere, sterrekyktoere, Clarens Xtreme-aktiwiteite, baie staproetes, kaasplase, bierbrouerye, en vele ander interessante dinge. Daar is ook 'n magdom feeste wat deur die jaar gehou word, sowel as bergresies, fietsrenne en motorfietsrenne.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 182 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Maryna M
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige berge, pragtige kunstige plek, puik diens. Dit was uper mooi, netjies skoon en puik diens!
Des 2024
Norah H
5.0
Comfortable and stylish. Lovely and exactly what was needed. Well equipped! We could do with some more rails to hang towels after showe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Pedro E
5.0
Was uitstekend. Verblyf was baie goed.
Aug 2024
Molly J
Gesin met klein kinders
5.0
6 ster as dit moontlik is. Baie dankie. Baie dankie vir 'n perfekte 5-ster byplek. Ons het dit regtig baie geniet.
Jun 2024
Antoret H
Saam met vriende
5.0
Mooi, netjies. Kan bietjie raserig wees, kan maklik gesprekke langs die kant hoor. Heerlik warm gebly. Dankie.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco en Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 182

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Bikiberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R 1 150 R 805
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 805
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91e979389389b66ccfb39c09e9c95b1d58a199b093af67cb7c232301c1ade98aa4608019494c751ac1e23885da7be8fde21e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R805 per nag (plek vir 2) 182 5 1 5 484 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.507761051966 28.421566486359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang