Grace Abounds Holiday Home
Kry 10% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: 4 39th Street, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 500R2 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Grace Abounds Holiday Home is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in Stompneusbaai en is minder as 1 km vanaf Shell Bay Beach geleë. Dit is 'n ideale opsie vir 'n wegbreek saam met familie en vriende.
Hierdie eiendom kan gemaklik altesaam 6 gaste op 'n slag akkommodeer wat bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Nog 'n bad en stort is beskikbaar in die tweede badkamer.
Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale eiland met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met stromingsdienste. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek skep vir gaste om ten volle te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 4 km vanaf die Vasco da Gama-monument in St Helenabaai, terwyl Vredenburg Gholfbaan 31 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hilda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 4 39th Street, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
- Gaste dink Grace Abounds Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: 4 39th Street, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang