Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gordonia 13

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tinus G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Heerlike vakansie in 'n rustige Kleinbrak, moderne eenheid, naby strande. Ons gesin het vir 'n week in Desember 'n heerlike vakansie in Kleinbrak by Gordonia 13 gehad! Die area is baie rustig en die strande is nie te besig nie. Gordonia 13 is 'n moderne eenheid, met nuut moderne meubels en alles wat mens nodig het. Beide die 2 kamers en badkamers is baie ruim en is 'n perfekte eenheid vir 4 persone! Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam! Ons sal definitief die eenheid aanbeveel en ook weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Gordonia 13
Hi Tinus Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit opreg! Bly julle het julle vakansie geniet. Hoop om julle spoedig weer terug te sien. Groete Chris

Chris S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Wonderful stay! The host was very friendly and accommodating. The apartment is very clean and has everything you need; it's a home away from home. Perfect location, nice area and lovely beach. I highly recommend it and cannot fault anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Gordonia 13
Thank you for the great review. Appreciate your feedback. Regards Chris

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chris Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonia-laan 13, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3f4600ba5dc1dd78d6476589c85fe48f91a553df4604ae566f8bd27f45cd8d40d50a17953529a8b9ea7652a53ae63d9f69e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 13 Gordonia Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.081002136401 22.160667645797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang