Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goose Valley Eenheid EE4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die N2, Goose Valley Gholflandgoed EE4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Goose Valley Eenheid EE4 is 'n lieflike selfsorg-meenthuis vir tot 6 mense in die veilige Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai.

Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met slegs 'n bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware. 'n Voorlaaier-wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Die knus sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, en maaltye kan by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet word.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek en 'n Weber-braai. Toegewysde parkeerplek is beskikbaar.

Die Goose Valley Gholflandgoed bied 'n 18 putjie-gholfbaan, met par 72 wat deur Gary Player ontwerp is, gemeenskaplike muurbal- en tennisbaan en swembad, en 'n restaurant en kroeg.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ricard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die N2, Goose Valley Gholflandgoed EE4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goose Valley Eenheid EE4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die N2, Goose Valley Gholflandgoed EE4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf15f24abe03f1e758755559280178164c6ad27a7d32c755d5455ca70c4a366e04b76d21362d89b74491b0bf4bbbc819e358d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Off the N2 Goose Valley Golf Estate EE4 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.028000806619 23.382566697123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang