Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gone Fishing

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivierstrand, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Gone Fishing is 'n vakansieverblyf aan die see in Kammabaai, Eersterivierstrand en spog met pragtige see-uitsigte.

Hierdie eiendom kan tot 8 gaste in totaal akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers op die boonste vloer en 1 oopplan-slaapkamer onder. Die hoofslaapkamer op die boonste vlak is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n aparte gastetoilet.

Die hoofleefarea is bo en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Net voor die kombuistoonbank is 'n 8-sitplek-etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek asook 'n TV. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring. Toegang tot gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Die slaapkamer, wat onder is, het 'n dubbelbed sowel as 'n en suite-badkamerstort. Bykomende geriewe in hierdie kamer sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Deur die skuifdeure op die boonste vlak is daar 'n houtdek met buitesitplek wat die perfekte plek skep vir gaste om te ontspan en die uitsigte te bewonder. Onder is daar 'n patio met braaigeriewe.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Quintin W
Saam met vriende
5.0
Calm & relaxing. Clean & relaxing environment. Gone Fishing is very well equipped. The host is very friendly and helpful. Definitely re...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Johan M
Gesin met klein kinders
4.8
Must go destination. Great place to stay. Has everything you need. The view is absolutely amazing. Will definitely book this place agai...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Menisa V
Saam met vriende
4.8
Memorable. The place was absolutely beautiful with a great view of the sea. The host was very polite and attended to all my queries. I ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Thelmari B
Gesin met tieners
4.6
Heerlike vakansiehuis met uitsonderlike uitkyk. Baie lekker plek om te rus. Direkte see uitsig, maar die swemstrand is 'n kort loop weg. Die pad daarh...
Sien meer
Apr 2024
Hannelie D
Saam met vriende
4.4
Ons het 'n heerlike ontspanne vakansie gehad in 'n pragtige omgewing. Ons het baie lekker gebly, so mooi uitsig, mens kan net heeltyd op die stoep sit...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Franette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 116

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Eersterivierweg, Eersterivierstrand, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
  • Gaste dink Gone Fishing het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivierstrand, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA804e6ee1817949737d82f20fa21aa049882d4290e6ec05406148943be1bde00c1d7c9770939266c0b3607b6dbaf89a546849?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 8 mense 8 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.073504767685 24.226961666819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang