Goanikontes Oasis Ruskamp
- Kapasiteit: 266 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swakop Riviervallei, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R440 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Goanikontes Oasis Ruskamp is 36 km buite Swakopmund van die C28 af geleë.
Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid gastekamers en 2 groot selfsorghuise. Dit beskik oor gerieflike bungalows, elk met hul eie braaigeriewe. Boonop is daar 13 skaduryke kampeerplekke, elk met sy eie braaigeriewe, en toilette en storte naby asook 3 privaat kampeerplekke elk met hul eie ablusieblok.
Daar is 'n restaurant op die perseel wat ontbyt en middagete bedien. Ander geriewe sluit 'n swembad, WiFi-verbinding en parkeerplek op die perseel in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Swakop Riviervallei, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink Goanikontes Oasis Ruskamp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 266 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swakop Riviervallei, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang