Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Getaway Fiesta Farms

Selfsorg

Resensies

1/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
1.0
Lia O
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Feb 2025

Aaklige ondervinding en voel om die bos gelei en ingedoen!!! Glad nie lekker gebly nie. Eerstens is die eienaar van die perseel nie die eienaar soos beskryf op die webtuiste se blad nie. Die advertensie lig mens ook nie in dat jy in 'n huis gaan oorbly waar daar mense in bly en net uittrek vir die nag in 'n karavaan in en al hul goed net so in die yskas en kaste los nie. Die plek was baie vuil en verwaarloos. Die TV/DStv was afgesny. Daar bly ook mense in 'n gedeelte van jou huis.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Shelly Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 560
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 560
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersolweg, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe052ab09f336525fb25f12af47637ec0c025df881c6fe2bab4e5795c62eba21629ce00563618acb8767b66b6b6b688ea28b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 560 per nag, vir 8 mense 1 5 1 1 Kiepersolweg Rayton 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.744046814634 28.498706817627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang