Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gee Wizz B&B

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 33, Freelandpark, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gee Wizz B&B is in die Suidkus-dorpie Scottburgh geleë. Die huis is naby besienswaardighede soos die T.C. Robertson Natuurreservaat, Scottburgh Beach Bar, Crocworld Conservation Centre, Shark Cage Diving KZN, Scottburgh Beach, Scottburgh Gholfklub en Splash Waterworld.

Verblyf word gebied in 4 gastekamers, waarvan 2 op die grondvloer en 2 op die boonste verdieping is. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en het plek vir 'n matras vir kinders 10 jaar of jonger. Sleepy Hollow Room het 'n en suite-badkamer, Seaview Room het 'n privaat badkamer langsaan, en The Anchor Room en Upstairs Sunshine Room deel 'n badkamer. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer is toegerus met 'n TV met Openview, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Die Anchor Room en Upstairs Sunshine Room deel 'n balkon met see-uitsigte en 'n kombuis vir verhitting van kos. Sleepy Hollow Room en Seaview Room is op die onderste verdieping geleë en deel 'n sitkamer en 'n kombuis om kos te verhit.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Parkeerplek is beskikbaar. Neem asseblief kennis dat geen troeteldiere en geen dagbesoekers toegelaat word nie.

Die eienaars woon op die perseel en besit ook 'n maatskappy wat pendeldienste verskaf. Dienste sluit punt-tot-punt-, lughawe-, groep-, wildreservaat- en vaartuig-oordragte in. Gaste kan in die omgewing snorkel, haaihokduik, swem en gholf speel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lood K
Saam met lewensmaat
5.0
Ontvangs was baie goed deur die eienaar, vriendelik. Net lekker gerus en die sea view. Was 'n great omgewing, die sea view was ongelooflik. Was kalm, ...
Sien meer
Jan 2025
Kgotso M
5.0
Best stay I had this year in my travels. I have travelled a lot this year and the stay at Gee Wizz B&B was by far the best I have exper...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Danii N
Saam met lewensmaat
5.0
God ordained stay. Wow. Absolutely the highlight of our whole trip to KZN was not only the beach but our stay at Gee Wizz. The hosts tr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Adele W
Besigheidsreis
5.0
Baie mooi plekkie. Sal Gee Wizz aanbeveel. Die plekkie is baie mooi en die gasvrou is baie vriendelik. Dit was net bietjie raserig in die oggend.
Sep 2024
Lood K
Saam met lewensmaat
4.8
Eienaar was baie vriendelik, dalk laat welkom voel. Kamer baie netjies, skoon. Was ongelooflik netjiese plek, skoon see view, veilig. Gasvryheid was 1...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 33, Freelandpark, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Gee Wizz B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 33, Freelandpark, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOSMmovRcjueHHBVyGvSdLPql8weNAU1qXrzaQHAZ8yRkeDI5Kj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 33 Lagoon Drive Freelandpark 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.26686429681 30.75943294841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang