Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Marula Self-catering

  • Kapasiteit: 5 persone
    3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalboomlaan 47, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Marula Self-catering is in Mbombela (Nelspruit) geleë, naby besienswaardighede en geriewe in die area.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die ruim en suite-badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n slaapbank geskik vir 2 kinders in die leefarea.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea en 'n TV met Premium DStv-kanale. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining en hek. 'n Alarmstelsel wat aan 'n reaksie-eenheid gekoppel is, is beskikbaar. Die verblyf het ook 'n sonkragstelsel met rugsteunbatterye.

Die eenheid is naby winkelsentrums, hospitale, die Mbombela-stadion en die Innibos Nasionale Kunstefees geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Henry S
5.0
I would definitely return. Excellent, see stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Gerald V
5.0
Uitstekende verblyf. Het al voorheen hier gebly. Alles netjies en superskoon. Sal enige tyd die eenheid aanbeveel.
Feb 2025
Christiaan S
Besigheidsreis
5.0
Fantasties. Baie mooi en gerieflik, skoon en netjies. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.
Okt 2024
Kurzweil Austin K
Saam met vriende
5.0
We enjoyed our short stay. The place was good value for money. It was very pleasant for the one night. I will definitely look to book a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Lekker. Ons mense het dit baie geniet om daar te oornag en gaan beslis weer daar bly.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Koraalboomlaan 47, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Marula Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
    3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalboomlaan 47, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4efea7f0422cfb6c190cd816d11bd16cba3a6549acf83f7e1f5c1db9b19b70af324a5322c7fb9381ea3aed8bf386d8cf731?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense 15 5 1 5 47 Koraalboom Avenue West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4816829 30.9591961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011