Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gasteria Grange

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van St. Helena-weg en Saaymanstraat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gasteria Grange bied gerieflike selfsorgverblyf in Calitzdorp, langs die bekende Roete 62-hoofweg. Dit is op 'n residensiële eiendom geleë waar die eienaars woon.

Gaste kan kies tussen die Tuinkothuis of die Lusernkothuis. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het privaat badkamers met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Albei eenhede bied ook kombuisies met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Die Tuinkothuis het ook 'n induksieplaat en die Lusernkothuis het 'n ingeboude braai op die patio asook 'n kaggel, perfek vir wintertyd.

Albei eenhede het privaat patio's. Gaste word voorsien van 1 sak hout en vuuraanstekers. Daar is WiFi in albei kothuise, en onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die ligging bied toegang tot die plaaslike wynlandgoedere, winkels en restaurante in Calitzdorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andries V
Saam met lewensmaat
5.0
Kan ten sterkste aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Ons gasheer en gasvrou was baie hulpvaardig met addisionele inligting. Hulle het seker gemaak o...
Sien meer
Feb 2025
Noel O
Saam met lewensmaat
5.0
Great to have stayed. Wonderful stay with great views of the area. I will return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Lorinde O
Saam met vriende
5.0
Pragtige ten volle toegeruste woonstel - Rustige atmosfeer en vriendelike gasheer. Pragtige woonstel - rustige omgewing. Ten volle toegerus. Vriendeli...
Sien meer
Des 2024
Grant S
Saam met lewensmaat
5.0
A very enjoyable stay. Very comfortable, perfect setting in the valley.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Tracy B
Saam met lewensmaat
5.0
Ideal, friendly, comfortable. Too short perhaps. Gasteria Grange was a great stopover for us travelling from Paarl. Kevin and Colleen w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoek van St. Helena-weg en Saaymanstraat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gasteria Grange het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van St. Helena-weg en Saaymanstraat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA336aa5917a094bcf0b33b4ec977a8ec31c06486a71dd949ed0b7227e54ab57f0809b35c85e754ced376987355008388b60d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 Corner of St Helena Road and Saayman Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.535394235733 21.680640995438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang