Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fraaigelegen Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevrede 239, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fraaigelegen Plaas, skuil onder die majestueuse Witzenberge net buite Tulbagh. Fraaigelegen Farm is 'n werkende wyn- en olyfplaas. Dit is ook die tuiste van hul bekroonde Adhara Evoo Extra Virgin Olive Oil.

Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorgkothuise, elkeen het 2 slaapkamers en is volledig toegerus met linne, handdoeke, kussings, eetgerei en breekware asook 'n mikrogolfoond, yskas en mini-stoof. Alle kothuise het 'n braaigeriewe op hul privaat stoep, lugversorging vir die somermaande, en 'n binnenshuise kaggel vir wintermaande.

Cabernet en Shiraz-kothuise het pragtige uitsigte oor die dam, wingerde en olyfboorde, terwyl Olive fantastiese uitsigte oor die vallei en bergreekse het. Olive is ook 'n troeteldiervriendelike kothuis.

Doendinge in die omgewing sluit ryfietsry, ritsglybaan, perdry en wynproe in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Arrie B
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed it very much. Nice and quiet and we had everything we needed. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Carina B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed. Netjies en goeie waarde vir geld. Dankbaar dat ons honde ook welkom was.
Jan 2025
Cliff T
Saam met vriende
5.0
Peaceful and relaxing. A really lovely experience. So peaceful. Loved the birds and scenery. Will definitely be back. Our only problem ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
John Russel B
5.0
Peaceful and very enjoyable. Lovely place, tranquil and amazing views. Definitely a hidden gem!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Karin S
5.0
A jewel that will be revisited. An ultimate slice of joy and peace. The cottage has everything you need for all seasons, which includes...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Venishree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Weltevrede 239, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fraaigelegen Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevrede 239, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdf28b48f1411df8a8f6683d1ded2b08f800e4873e06835461aabc7378d771f483298ea41f743b0302e4f16d8fc8842abca9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 239 Weltevrede Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.362885084516 19.205409017513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang