Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fraaie Bloemen

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Maria E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Gerieflik! Pragtig! Verkoeling sal dit hemels maak. Fraaie Bloemen is pragtig, skoon en baie gerieflik. Ons gasvrou is pragtig en so hulpvaardig. Heerlike ys aangebied met ons aankoms, want dit was ongelooflik warm. Al wat gekort het, was 'n lugreëling, want Oudtshoorn is vrek warm in Desember en die woonstel is in 'n nuwe ontwikkeling geleë waar daar ook nog nie baie bome is wat skuiling bied teen die hitte nie. Ons het lanklaas in 'n plekkie gebly wat so smaakvol gemeubileerd is met die mooiste dekor. Maar die hitte maak dat 'n mens vroegoggend ontsnap uit die eenheid en eers teen sonsak weer terugkom. Dit sal ook goed wees as 'n mens haar verblyf se resensies kon lees, want dan weet jy wat om te verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ronel
Fraaie Bloemen
Baie dankie vir die pragtige komplimente oor my plekkie. Dit word opreg waardeer. Lugreëling is n kenmerk wat ek nie gemerk het op my profiel nie. Ek is jammer dat dit n verwagting was. Ek hoop die waaiers kon bietjie help. Nogmaals baie dankie dat julle fraai bloemen gekies het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ronel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerkatlaan 366, Palm Village, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6559fe5f753adbd6bd7fc9018c74570598f481c4a297398dc1683fd5f15af53522bae7566efa2e2d6b86a8be2440e88e7a66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 366 Meerkat Lane Palm Village 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.590416619583 22.180631581506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang