Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fox Hill Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 67, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fox Hill Guest House is sentraal geleë in die pragtige dorpie Dullstroom, in die Hoëveld van Mpumalanga. Dullstroom is die ideale oornagplek op pad na die Krugerwildtuin, Limpopo- en Mpumalanga Laeveld.

Die verblyf beskik oor 4, smaakvol versierde gastekamers, elk met hul eie privaat ingang en uitsig oor die versorgde tuin.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel vir gaste se voertuie.

Fox Hill Guest House bied gaste heerlike verblyf vir romantiese toevlugsoorde, sakereisigers of gaste wat na of van omliggende gebiede reis, in 'n rustige omgewing. Geniet 'n glas komplimenterende sjerrie voor die kaggel of 'n ontspannende bad by kerslig.

Die gastehuis is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Daar is geen DStv nie, maar gratis WiFi is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marie-louise K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. It was a lovely stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Michael W
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n great plekkie. Wens ons kon langer gebly het. Waarde vir geld en so 'n cosy plekkie.
Des 2024
Natalie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en pragtig. Baie lekker. Vriendelike staf. Mooi kamers.
Des 2024
Cheré-lee F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige wegbreek. Baie lekker wegbreek om te rus.
Des 2024
Abel S
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste plekkie in die mooiste dorpie. Bederf uit ons nate uit. Dankie. Baie gemaklike blyplek. Die reën het dit soveel meer romanties gemaak. Prentji...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 144

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Naledi-rylaan 67, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Fox Hill Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 67, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA077a504433bd8cdcbf6de63b20ad9ac5d226b5a93f8502022c0a4b73b83c03b51be92e89136a45b49ded4ad143ef251d4f8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 116 5 1 5 67 Naledi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.420349267834 30.103319436263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang