Footprints of Knysna
Beskrywing
Featherbed-ateljee is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en broodrooster asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die TV het sekere DStv-kanale en die eenheid het lieflike uitsigte oor die omliggende area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook binnenshuis is streng verbode.
Die eiendom is ten volle omhein en gaste word veilige parkeerplek gebied.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Down To Earth is op die grondvloer geleë en is geskik vir 3 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed vir 1 volwassene en 1 kind. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, stoof en broodrooster asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en hierdie eenheid het ook lieflike uitsigte oor die strandmeer, tuin en swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook binnenshuis is streng verbode.
Die eiendom is ten volle omhein en gaste word veilige parkeerplek gebied.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Heads Up is op die boonste vlak en bied slaapplek aan 3 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die sitarea het 'n slaapbank en beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf en broodrooster asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie eenheid bied lieflike uitsigte oor die tuin, strandmeer, swembaddens en omliggende areas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook binnenshuis is streng verbode.
Die eiendom is ten volle omhein en gaste word veilige parkeerplek gebied.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boekenhoutstraat 21, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang