Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flip Flop Holidays at the Oyster Catcher

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louw Wepener-straat 26, Die Eiland, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Flip Flop Holidays is 'n privaat selfsorghuis in The Island in Sedgefield. Dié vakansiehuis is binne 'n paar meter van die oewer van die Swartvleimeer geleë, wat skilderagtige sonsondergange en vroeë oggendroepe van die inwonende Visarende bied.

Dié ruim dubbelverdiepinghuis bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea en bied slaapplek aan 8 persone. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens; elke bed is toegerus met luukse wit perkallinne. Bad- en stortgeriewe is in die badkamers beskikbaar, en badlakens en handdoeke word voorsien.

Die goed toegeruste kombuis met granietblad bevat die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die oopplan-leefarea lei na 'n patio wat oor die braai-area en swembad uitkyk; swembad- en strandhanddoeke word voorsien vir gebruik rondom die swembad en by die strand naby.

Die stil, rustige atmosfeer van die area bied 'n ontspanne ontvlugting vir gaste, omring deur wonderlike strande en hope doendinge om te verken, geleë rondom hierdie deel van die Tuinroete. Die immergewilde Saterdag plaaslike Wild Oats Market is sowat 2,3 km weg.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Louw Wepener-straat 26, Die Eiland, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flip Flop Holidays at the Oyster Catcher het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louw Wepener-straat 26, Die Eiland, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d23817e03b58f64bb743846c9fcabfecb837f8d3fecdfd76ace9b978a85be86c52e603da50650ce65268fbd82d05b1e0cf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 26 Louw Wepener Street The Island 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.016502478394 22.780100187172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang