Flamingo Vlei Selfsorg
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 5 Swallow Street, Flamingo Vlei, Cape Town, 7741, Wes-Kaap
-
Vanaf
R700R595 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Flamingo Vlei Selfsorg bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Flamingo Vlei, Kaapstad geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n oornagverblyf.
Hierdie woonstel kan gemaklik 1 gas op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Hierdie woonstel het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n slim-TV met stromingsdienste beskikbaar.
Tydens beurtkrag word hierdie woonstel met sonkrag gerugsteun. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is naby Bayside Mall en 'n MyCity-bushalte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Swallow Street, Flamingo Vlei, Cape Town, 7741, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Flamingovlei Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 5 Swallow Street, Flamingo Vlei, Cape Town, 7741, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang