Fish Eagle Lodge
Beskrywing
Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie met 'n yskassie in. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met Showmax, Netflix en Prime in albei kamers beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n boma waar hulle kan braai en ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 koningingrootte-beddens. Die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, 'n slim-TV met Netflix, Showmax en Prime TV. Daar is ook 'n gemeenskaplike boma en braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pompano-rylaan 59, Vaal Marina, 1945, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang