Fijnbosch Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Fynbos- en Assegaaistraat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Naweek- of vakansieverblyf beskikbaar in 'n wei aan die einde van 'n pad sonder enige verkeer. Aan die rand van 'n woud in 'n besonderse omgewing, stil, buite gevaar, in die middel van die natuur en naby die pragtige Tsitsikamma Nasionale Park, Stormsriver Village.
Ten volle gemeubileerde en volledig toegeruste selfsorgwoonstel het slaapplek vir 4. Skoon en hoë kwaliteit linne en handdoeke. Tee en koffie ingesluit. Braaigeriewe en WiFi. Ons is kindervriendelik. Ons het 'n tarief vir die eerste twee gaste per nag en dan per persoon daarna tot vier persone.
5 minute se stap vanaf die beroemde Stormsriver Tree Top Canopy Tour, 20 minute se ry na die hoogste Bungy jump in die wêreld vanaf die Bloukranzrivierbrug, talle staproetes in die woud, bergfietsryroetes, Big Tree en nog baie, baie meer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 48
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Hoek van Fynbos- en Assegaaistraat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
- Gaste dink Fijnbosch Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stormsrivier Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Fynbos- en Assegaaistraat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang