Figtree
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D'Urban Row 28, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Figtree is in Colesberg geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of sakereisiger. Dit is binne maklike bereik van die N1-hoofweg, winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die gastekamer beskik oor 1 slaapkamer en kan tot 3 gaste op 'n slag akkommodeer. Die kamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie-area het 'n yskassie en mikrogolf, ideaal vir verhit-en-eet etes, asook koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Desmond Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 208
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- D'Urban Row 28, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Figtree het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Colesberg Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D'Urban Row 28, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang