Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fifty-Five on Park

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 55, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Fifty-Five on Park is 'n moderne selfsorghuis wat ideaal geleë is in Graaff Reinet. Hierdie eenheid is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Dié eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die ander slaapkamers is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed. Elke slaapkamer spog met gemaklike sitplek. Die ander badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n ontbyttafel met gemaklike sitplek. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel met 8 stoele. Die sitarea is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel en beskik oor 'n kaggel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n buite-eetarea wat geskik is vir 6 gaste en spog met 'n uitsig oor die ruim tuin. Die tuin is ideaal vir 'n ontspanne piekniek of ideaal vir kinders om te speel. Dié eenheid spog ook met berguitsigte vanaf die tuin. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus op hande in Graaff Reinet.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Tanya E
5.0
Baie lekker. Ons het baie lekker gebly, die huis is lekker ruim en skoon. Ek sou net waaiers of lugreëling aanbeveel, want dit is bitterlik warm en ma...
Sien meer
Jan 2025
Jaco V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjies en mooi binne. Baie ruim en netjies. Net die braai rooster was vuil.
Des 2024
Janine J
5.0
Netjies en baie ruim. Was heerlik en rustig.
Des 2024
Stephan D
5.0
Ons kuier was heerlik, ons het dit baie geniet as 'n familie. Die verblyf by Fifty-Five on Park was netjies, ruim en baie veilig. Die ligging was perf...
Sien meer
Jul 2024
Petrus B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Bje bje lekker gebly, bje mooi plek, streng aanbeveel.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Parkstraat 55, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Fifty-Five on Park het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 55, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeeb1a80040e1785b723ac5f5e5154972f4740f54a12b8c9739e3d856080d3e78d9bdc65ad860b2b5c823b791cf00dffcd2ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 55 Park Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.248677148247 24.527123384491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang