Fest Self-catering Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wheelerstraat 7, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Vanaf R840 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Fest Self-catering Accommodation is in 'n stil deel van die dorp geleë, stapafstand vanaf Old Mutual Hall in Keetmanshoop. Jou gashere, Bernie en Christelle Fest, glo in kwaliteit nie kwantiteit nie, en hoop jy geniet jou verblyf in hierdie huis weg van die huis.
Selfsorgverblyf word aangebied in 'n Gesinskamer en 'n Tweelingkamer, wat albei privaat, veilig, netjies en gemaklik is. Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, lugversorging, 'n privaat badkamer, 'n TV met DStv en WiFi. Buite het elke kamer sy eie patio met ingeboude braaigeriewe.
Veilige onderdakparkeerplek vir voertuie word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Wheelerstraat 7, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Gaste dink Fest Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Keetmanshoop Karas Namibië
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wheelerstraat 7, Keetmanshoop, 0000, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang