Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Feel@Home

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ronelle-straat 71, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Feel@Home is 'n bekoorlike kothuis wat ideaal geleë is in die hartjie van Brackenfell, Kaapstad. Hierdie eenheid is binne maklike bereik van 'n paar restaurante en Hazendal-wynlandgoed en is ideaal vir 'n ontspanne wegbreek.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-slaapkamer en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank met 2 stoele. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n vrystaande braai in die agterplaas.

Kaapstad spog met baie doendinge soos Tafelberg, V&A Waterfront, Cape Gate en Two Oceans Aquarium.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Robyn D
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, rustig en onbeperk. Feel@Home is 'n wonderlike gastehuis met die fokus op die gaste. Ons was ten volle op ons gemak en kon die eienaars kont...
Sien meer
Jan 2025
Celeste P
Saam met lewensmaat
5.0
This is home from home. Best service ever. I would recommend this place anytime.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Elaine H
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, ruim en privaat. Ja, ons het heerlik gebly!
Nov 2024
Gerrie C
5.0
Ontspannend en tuis! Verskriklik lekker plekkie! Netjies en ruim! Niks meer nodig as net om weg te breek en te gaan ontspan nie! Eienaars is vriendeli...
Sien meer
Nov 2024
Sandra S
5.0
It was ecstatic. It was one of the best places I stayed at. Much appreciated welcome by the hostess. Feels like home away from home. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ronelle-straat 71, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Feel@Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ronelle-straat 71, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24544545655dc1dce753ee45ba900f1cd883c12db26fe6b7260d504526b29d3a7a42547dbe09ee488eb7c4aab86a0324910a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 71 Ronelle Street Protea Heights 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.8957461 18.7097366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang