Farm House Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Quenera Drive, Beacon Bay, East London, 5205, Oos-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Farm House Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus oornagkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se perseel in Beacon Bay, Oos-Londen.
Dié kothuis is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n sitarea, 'n muurgemonteerde slim-TV met stromingsdienste, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Toegang tot komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, noodsaaklike eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Buite het die kothuis 'n onderdakstoep met gemaklike buitemeubels, wat die perfekte plek skep vir gaste om hul oggendkoffie te geniet. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien vir gaste se gerief. Alhoewel die kothuis op die eienaar se perseel geleë is, word volledige privaatheid verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mandy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 32 Quenera Drive, Beacon Bay, East London, 5205, Oos-Kaap
- Gaste dink Farm House Cottage het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Quenera Drive, Beacon Bay, East London, 5205, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang