Family Oasis
-
Kapasiteit: 8 persone
7 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 78 Arum Avenue, Kommetjie, Cape Town, 7976, Wes-Kaap
- Vanaf R4 540 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Family Oasis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Kommetjie, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Twee slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, waarvan een 'n en suite-badkamer het met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende twee slaapkamers beskik elk oor 1 enkelbed. Die oorblywende badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. 'n Etenstafel met sitplek vir 8 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, tesame met gratis WiFi-geriewe.
Ontspan op die ruim balkon met buitelug-eetplekke, perfek om maaltye saam met geliefdes te geniet. Buite het die eiendom 'n pragtige grasperk. Gedurende die somermaande wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied, saam met 'n braai-area en 'n omheinde tuin met 'n kinderspeelpark en fietspad net oorkant die pad.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Sean Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 78 Arum Avenue, Kommetjie, Cape Town, 7976, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 8 persone
7 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 78 Arum Avenue, Kommetjie, Cape Town, 7976, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang