Family Friendly Room
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Dolphin Crescent, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 330 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Family Friendly Room is 'n ruim oopplan-woonstel wat onder die stoep van die eienaar se huis in Shakas Rock geleë is, en bied 'n perfekte toevlugsoord vir 'n klein gesin.
Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en nog 'n koninggrootte-bed wat in enkelbeddens vir 2 kinders omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, met linne en badhanddoeke wat voorsien word.
Die hoofleefarea het 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Etenstafel met sitplek vir 4 skei die kombuis van die sitkamer, wat sitplek en 'n muurgemonteerde TV insluit. Gratis WiFi is regdeur die verblyf beskikbaar.
Veilige parkeerplek word voorsien, en Chaka's Rock Tidal Pool en uMhlali Beach is binne stapafstand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marné Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 9 Dolphin Crescent, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Family Friendly Room het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Dolphin Crescent, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang