Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Limpopo, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R1 632 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa skuil in die Waterberg-streek van Limpopo. Die gebied is 'n betowerende landskap van grootliks onontdekte berguitsigte, diep klowe, antieke rotskuns, helder strome en golwende savanne, alles ryk aan inheemse plantelewe, voëllewe en wild – insluitend die Groot Vyf.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 12 selfsorg-eenhede of die kampplek. Dit is ideaal vir paartjies, gesinne of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige bosveld-wegbreek. Die meeste van die eenhede het privaat plonspoele wat teen 'n ekstra koste verhit kan word. Daar is braai-areas en toegang tot goed toegeruste kombuisies. Die kampterrein bied gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte, 'n plonspoel en braai-area.

Gaste kan vroegoggend 'n wildrit, 'n luukse spa-behandeling, heerlike maaltye in die restaurant op die perseel geniet, of 'n verfrissende drankie by die kroeg op die plaas geniet.

Gewilde doendinge in die area sluit visvang, voëlkyk, voetslaan, bergfietsry, perdry en begeleide toere na die argeologiese en paleontologiese terreine in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Deidre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R101, Limpopo, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 632
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 632
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Limpopo, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXh8RMsFDZODB4P6SXJjq1DEJ3HGbmMFREK5swC5GSCpCuf6xAX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 632 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 R101 Limpopo 0510 Limpopo 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -24.765409771326 28.306575236895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang