Erf 473 Fisherhaven
Beskrywing
Dié woonstel het 'n uitsig oor die tuin en die Kogelberge. Daar is 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer. Dit is ideaal vir 4 gaste. Die leefarea is gemeubileer met 'n stapelbed en die badkamer het 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n tweeplaat-stoof, en koffie- en teemaakgeriewe. Skottelgoed word op versoek gewas. Die leefarea het 'n klein eetarea en 'n TV. Dit lei na 'n ruim stoep. Braaigeriewe is beskikbaar en hout word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Gaste ontvang komplimentêre tee, koffie, melk, suiker en beskuit met aankoms.
Huisreëls
Rook is in die huis verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie (die eienaars het hul eie honde en katte op die perseel.)
Ontbyt is nie ingesluit nie, maar is op versoek beskikbaar.
Parkeerplek is agter 'n geslote hek beskikbaar.
Linne en handdoeke word voorsien.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flying Dutchman-weg 74, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang