Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elta’s Haven

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierpad, Skuitbaai Landgoed, Eersterivierstrand, 6309, Oos-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Elta's Haven is 'n pragtig ingerigte, stylvolle en gerieflike 5-slaapkamerhuis met 'n pragtige ligging en asemrowende see-uitsigte. Die huis is aan die seefront in Skuitbaai Landgoed aan die Tsitsikammakus geleë.

Die veilige landgoed spog met prentjiemooi fynbos, 'n 9 putjie-gholfbaan met 'n klubhuis en geriewe vir troues en funksies. Die klubhuis het ook 'n volledig toegeruste gimnasium, tennisbane, 'n kroeg en etes word ook daar bedien.

Elta's Haven het nou 'n battery-rugsteunstelsel wat elektrisiteit vir die ligte en TV kan verskaf tydens beurtkrag.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed in elk, 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elk, en nog 'n slaapkamer met 'n enkelbed en 'n stapelbed. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en mikrogolfoond, en lei na die oopplan-sitkamer met 2 TV's. Bykomende kenmerke sluit binnebraaigeriewe, 'n kaggel en 'n Jacuzzi in. 'n Beperkte hoeveelheid hout om te braai word aan gaste gegee. Die Jacuzzi kan aangeskakel en voorberei word vir gaste wat langer as 2 nagte verblyf soek en 'n ekstra fooi behels. Gaste moet daarop let dat die Jacuzzi nie gedurende Junie, Julie en Augustus in gebruik is nie.

Daar is 'n pooltafel en tafeltennis vir ontspanning. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring, maar alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Patrick H
Saam met vriende
5.0
Stil en rustig en gerieflik en goed en smaakvol ingerig. Fantastiese verblyf met elke moontlike gerief.
Jan 2025
Peet S
Saam met vriende
5.0
Fantastiese en aangename ondervinding, sal vir seker weer teruggaan. Sien sterre.
Des 2024
John L
Saam met vriende
5.0
Kan omtrent nie lekkerder en mooier bly nie. Absoluut perfek gebly en alles het aan alle verwagtinge voldoen! Ook baie lekker golf gespeel op die prag...
Sien meer
Okt 2024
Melinda B
Gesin met tieners
5.0
Goed uit gerus met mooi omgewing. Dit was 'n goed toegeruste huis met genoeg spasie vir almal. Ons het baie lekker gekuier en die uitsig was baie mooi...
Sien meer
Feb 2024
Elmarie V
5.0
Fantasies. Pragtig met asemrowende uitsig.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Elta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Eersterivierpad, Skuitbaai Landgoed, Eersterivierstrand, 6309, Oos-Kaap
  • Gaste dink Elta’s Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierpad, Skuitbaai Landgoed, Eersterivierstrand, 6309, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2c4194f4542cd773939666058d87bf1a1a662ba8796fe1206994c0b0b8c62c00fb50e8dec9c7e83dfe190be92676e309833?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 23 5 1 5 Eersterivier Road Skuitbaai Estate 6309 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.074293551939 24.228513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang