Ella's Self-catering Unit
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 31 Mei 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Melkweg-weg 59a, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 000R900 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Ella's Self-catering Unit is in Mbombela (Nelspruit) geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, sakereisiger of is ideaal vir 'n oornagplek.
Die verblyf bestaan uit 1 eenheid en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes, maar gaste moet in gedagte hou dat een van die beddens 'n slaapbank is. Die ateljeewoonstel beskik oor 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Dit het ook 'n slaapbank wat 2 bykomende gaste kan akkommodeer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die eenheid beskik oor 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Daar is 'n TV met DStv in die leefarea en gaste het toegang tot gratis WiFi tydens hul verblyf.
Gaste is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante en alle ander geriewe wat nodig is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Melkweg-weg 59a, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Ella's Self-catering Unit het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Steiltes Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Melkweg-weg 59a, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang