Elizabeth Farm Stay
Beskrywing
Die selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorghuis bied slaapplek aan 18 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die vierde slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n driekwartbed, die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en die sesde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Elkeen van die 2 aparte badkamers het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n tafel met stoele. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n knus TV-kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
4 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R26, Elizabeth Farm 220, Fouriesburg, 9703, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang