Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eight on Williams

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Williamsstraat 8, Paarl Noord, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eight on Williams bied 2 selfsorgwoonstelle, geleë op die eienaars se perseel, en is in Noorder-Paarl geleë, 'n skilderagtige dorpie wat bekend is vir sy skilderagtige plattelandse skoonheid, uitstekende wynkelders, nuwerwetse koffiewinkels, ongelooflike argitektuur en vrugteverbouing-erfenis.

Verblyf word in 2 eenhede gebied waarvan 1 eenheid geskik is vir 2 volwassenes met 'n kind en die tweede eenheid geskik is vir 3 volwassenes met 'n kind.

Hulle is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, terwyl 'n slaapbank vir 'n kind voorsien word. Eenheid 2 het ook 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en 'n ketel. Die eenhede beskik ook oor 'n haardroër, 'n tafel wat as 'n lessenaar of etenstafel kan dien, 'n TV met toegang tot DStv, Netflix en Disney+, en gratis WiFi. Gaste moet asseblief met hul eie besonderhede aanmeld. 'n Strykyster is op versoek beskikbaar. Parkeerplek op die perseel word voorsien.

Die TV en 'n helder lig werk steeds tydens beurtkrag. Daar is 'n gasgeiser, so daar is altyd warm water. Die buite-area word deur beide eenhede gedeel.

Paarl is die tuiste van 'n aantal bekende wynlandgoedere waar gaste wyn- of kaasproe kan geniet terwyl ander besienswaardighede die Afrikaanse Taalmonument, Spice Route, Exotic Animal World, Paarl Mountain Reserve, Boschenmeer Gholflandgoed, Drakenstein Leeupark en Le Bonheur Krokodilplaas insluit .

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Willie H
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies skoon akkommodasie met alles wat 'n mens benodig. Baie netjiese plek. Sentraal geleë in Paarl.
Feb 2025
Bennie V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Verblyf was baie lekker en gerieflik. Die eenheid het alles wat nodig is en is baie netjies en gerieflik. Die eenheid is ruim met meer as ...
Sien meer
Feb 2025
Eduan N
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, kinder vriendelik, beste beddens ooit, top gehalte diens. Louise was 'n uitstekende gasvrou gewees, ons het alles gehad wat ons nodig het en me...
Sien meer
Jan 2025
Hannelie V
5.0
Definitief 'n plekkie om te onthou. Baie netjies en skoon, alles wat 'n mens nodig het en nog meer! Louise was baie vriendelik en het alles mooi verdu...
Sien meer
Des 2024
Amanda S
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Verblyf was uitstekend, baie lekker en gerieflik, goeie diens en baie vriendelike ontvangs.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Williamsstraat 8, Paarl Noord, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eight on Williams het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Williamsstraat 8, Paarl Noord, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ebbd45af87f3bcb5407a691f3f3b8339caa041838099f310bf08ac52cdffd1f7c94af618b4939e6f0594c6b4a6aa2791c61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 8 Williams Street Northern Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.702821487513 18.972439038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang