Easy Stay - The Vantage 604
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Bath-rylaan en Tyrwhitt-rylaan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Easy Stay - The Vantage 604 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in die Vantage-kompleks in Rosebank. The Vantage is gerieflik geleë net 800 m vanaf Rosebank Mall, met maklike toegang tot 'n aantal restaurante in die omgewing.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, en 'n ketel en broodrooster, asook 'n wasmasjien vir gerief. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 2 en 'n sitkamer met 'n slim-TV wat toegang tot Netflix en YouTube bied. Gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.
Die sitkamer lei na 'n klein balkon.
The Vantage is 8 km vanaf Johannesburg Stadion en 13 km vanaf Gold Reef City geleë. Die naaste lughawe is OR Tambo Internasionale Lughawe, wat 25 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Easy Stays Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 40
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hoek van Bath-rylaan en Tyrwhitt-rylaan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Easy Stay - The Vantage 604 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Bath-rylaan en Tyrwhitt-rylaan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng