Earth Wind and Ocean 8
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 8, Ballotsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R3 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Earth Wind and Ocean 8 is 'n selfsorghuis in Ballotsbaai, George. Dié vakansiehuis is naby die strand en 'n paar minute se ry vanaf winkels, restaurante en besienswaardighede in die area.
Die huis bied lieflike berg- en gedeeltelike see-uitsigte en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n solderslaapkamer en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer, insluitend die solder, is toegerus met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die goed toegeruste oopplan-kombuis het 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, asook breekware en eetgerei.
Die aangrensende sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan van komplimentêre WiFi-toegang gebruik maak.
Daar is lieflike gasbraaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Franck Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kusweg 8, Ballotsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Earth Wind and Ocean 8 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 8, Ballotsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang