Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Blueberry Country Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Remhoogte P91, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blueberry Country Cottage is in die rustige omgewing van Skeerpoort geleë en is 'n knus kothuis wat gaste gerieflike verblyf bied. Die gerieflike ligging bied maklike toegang tot die bekende Bill Harrop's Balloon Safaris, wat 'n element van avontuur by die verblyf voeg. Hierdie bekoorlike kothuis is perfek vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Dié oopplan-kothuis bestaan uit 'n slaapkamerarea en 'n kombuisie. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n dubbelbed wat gemaklik 2 gaste kan akkommodeer. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike kombuis in die lapa, toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasoond, eetgerei en breekware.

Veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste. Hierdie ligging is gerieflik langs die Magaliesrivier geleë en bied volop buitelugaktiwiteite soos fietsry, stap, draf, voëlkyk en die verken van skilderagtige omgewing. Motorfiets-entoesiaste kan dit ook geniet om langs die talle paadjies te ry en noemenswaardige besienswaardighede in die area te ontdek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Andreas Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 41

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plaas Remhoogte P91, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Gaste dink Blueberry Country Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Remhoogte P91, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80702b79ffb455d3c6ad70d458d934a03b131c7b0cf820305f8bdb416b40ebd02eff05bb68646c58eccdeb676f4c4809fdee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 P91 Remhoogte Farm Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816275676303 27.733953363264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011