Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagles Rest Kathu

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 196 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annelie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie mooi ingerig, skoon en netjies. Lekker gebly, vriendelike, aangename en behulpsame gasheer en gasvrou, sal vir seker weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Skoon en netjies. Ons het heerlik gebly en sal weer daar bespreek indien ons Kathu besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle S
1 nag
5.0
Feb 2025

Wonderlik. Gasvry. Hulpvaardig. Stunning. Ek het baie lekker gebly. Dit was amazing gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle S
1 nag
5.0
Jan 2025

Wonderlik. Rustig. Hulpvaardig. Baie dankie die webtuiste en Eagles Rest Kathu. Ek het baie lekker gebly. Waardeering. GOD BLESS. Groete, Es.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda G
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Veilig. Uitstekend toegerus en baie netjies. Baie dankie vir julle gasvryheid. Heerlik gebly. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie K
1 nag
4.2
Feb 2025

Heerlik. Bly altyd lekker, gasheer is vriendelik, behulpsaam en daar is alles wat jy benodig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Heerlik. Baie lekker plek, goed geleë met alles wat jy nodig het.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heine F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Goeie plek om gou te oornag as die lang pad net te veel is. Die verblyf was netjies, skoon en gerieflik, geen probleme ervaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderful experience. Katryn was exceptionally courteous, friendly and welcoming. The lodge has a lovely family atmosphere. We thoroughly enjoyed our stay. We are bikers and we were welcomed and treated with kindness. We felt totally at home immediately.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gertruida B
1 nag
5.0
Des 2024

Die rustigheid en vrede wat ek ervaar het, was net wat ek nodig gehad het. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henrietta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 196

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerboomstraat 9, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ea7eaad870690d69e0ed8fc3ce0f7e08eca74ebb73af1dae99ff5db53a9f164fffb68a1790c66771e34959eeb72fc3a4b1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 196 5 1 5 9 Kokerboom Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.696370342827 23.055013418198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang