Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dwarsvlei Karoo Guest Farm

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Dwarsvlei, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dwarsvlei Karoo Guest Farm bied gasteverblyf en is op 'n privaat rustige plaas geleë, sowat 18 km vanaf Middelburg in die Oos-Kaap. Die gastehuis bied skouspelagtige uitsigte oor die Karoo-uitsigte en is die ideale oornagplek vir gaste wat deur die area reis.

Verblyf by Dwarsvlei Karoo Gasteplaas bestaan uit 5 individueel versierde kamers wat 2 tot 5 persone kan akkommodeer. Elke kamer het toegang tot óf 'n privaat badkamer óf 'n aparte gedeelde badkamer. Elke kamer het antieke meubels, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan vooraf en teen 'n ekstra koste vir gaste gereël word.

Die gastehuis bied gemeenskaplike areas soos 'n sosiale sitkamer, 'n gedeelde kombuis en 'n eetkamer, 'n tuin en 'n swembadarea.

Gaste kan 'n ontspanne verblyf in die betowerende gasteplaas geniet, of 'n magdom opwindende doendinge in die voorheuwels van Renosterberg geniet - insluitend voetslaan, hardloop en fietsryroetes verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Plaas Dwarsvlei, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dwarsvlei Karoo Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Dwarsvlei, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb29117f949858c0b10828e0b77a32f2bb84574740f46e965bd19e8e1fbb8333e1d415c186078c6e1ba24dc6edffaa77cd27a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 Dwarsvlei Farm Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -31.637097427694 25.003783659247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang