Drinkwater Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drinkwaterplaas, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Drinkwater is 16 kilometer suid van Ermelo op die N11 geleë. Dit is die ideale keuse vir 'n oornagverblyf op pad na die Krugerwildtuin, na die Kwazulu Natalse slagvelde en die Drakensberge in die suide, of die wildreservate en kus na die ooste.
Verblyf is beskikbaar in 6 en suite-kamers wat 4 dubbelkamers en 2 gesinskamers insluit. Slaapkamers is toegerus met verwarmers, TV met M-Net, komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe, elektriese komberse, waaiers, haardroër, boeke en tydskrifte.
Geniet stewige plaasontbyte en -aandetes volgens reëling in die eetkamer. Ander geriewe sluit internettoegang volgens reëling, veilige onderdakparkeerplek en 'n lieflike, parkagtige tuin vir jou plesier in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Drinkwaterplaas, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Gaste dink Drinkwater Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drinkwaterplaas, Ermelo, 2351, Mpumalanga