Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftwood Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 104, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Driftwood Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike tweeslaapkamerkothuis met gedeeltelike see-uitsigte in die kusdorpie De Kelders. Die kothuis is gerieflik geleë naby die see.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Bring asseblief jou eie handdoeke.

Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond en lei na die sitarea. Daar is 'n bankie op die voorstoep waar gaste kan ontspan en die uitsig kan geniet. Daar is ook 'n omheinde erf wat veilig is vir kinders.

Die kothuis is naby die kranse van De Kelders, asook die strande van Gansbaai geleë. Gaste kan ook die Walkerbaai-natuurreservaat en die dorpie Hermanus besoek.

Hierdie is 'n baie stil woonbuurt, ons sal diskresie waardeer wanneer dit by harde musiek en partytjies kom.

Neem asseblief kennis dat daar geen TV of WiFi is nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Liesel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofweg 104, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Driftwood Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 104, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf86ff6b531fefa2377d00d093ccb8b0f55b3640432b54aa11045aab9ba5138eb54b905360ee970e1678221b018912dceb254?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 104 Main Road De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.56151403193 19.358901626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang